Vakansie akkomodasie - Margate

Sunday, 20 May 2018

Item details

City: Margate, KwaZulu-Natal
Offer type: For Rent
Price: R 500
Bedrooms:2
Bathrooms:1
Full Square, m²:52

Contacts

Contact name mike
Phone 0794042299

Item description

Bekostigbare selfsorg vakansie akkomodasie.gelee teen Margate se hoofstrand .woonstel is op die grondvloer met n mooi see en legoon uitsig .bestaan uit 2 slaapkamers.bad.kombuis.sitkamer met n groot stoep en braai geriewe .loop af stand van die wimpy en dorp .R 500 per dag buite seisoen