Selfsorg vakansie akkommodasie by die see en loopafstand na die swem strand - Margate

Saturday, 4 February 2017

Item details

City: Margate, KwaZulu-Natal
Offer type: Sell
Price: R 500
Bedrooms:2
Bathrooms:2
Full Square, m²:2

Contacts

Contact name Phillip
Phone 0798168027

Item description

Selfsorg vakansie akkommodasie by die see en loopafstand na die swem strand, skakel ons vandag 0798168027. Selfsorg vakansie akkommodasie by die see, bekostibare vakansiebestemming en selfsorg gesins akkommodasie loopafstand na swem strand. Skakel ons vir Suidkus verhuurings en verblyf, ons is geregistreer en goedgekeur en bied U akkommodasie is in n sekuriteits kompleks. Topanga 32 is n luukse selfsorg woonstel in n sekuriteits kompleks met n see uitsig, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 2 swembaddens en braai geriewe. Chelsea Place 7 is ook in n sekuriteits kompleks en het 3 slaapkamers, 3 badkamers, swembad, outomatiese wasmasjien, garage, afdak en braai geriewe. Chelsea Place 7 het geen see uitsig nie maar het privaattuintjie en privaat speelplek vir die kinders. Bespreek vandag 0798168027 Spesiale aanbod bespreek vir 7 nagte buite seisoen en betaal slegs vir 6 nagte